Jy moet dans vloer toe, met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras en jy blaas die fokken buurt tot die buurtbrakke blaf

Check as ek sit en check bekhou en bekke in stukke te rek
Tjop met jou prente kom ruk net te trek en jou brak vir 'n stukkende stukkende plek
Woef woef, die brakke is in met die kak wat jou uit jou hakke laat klim
Die ou wat die doef doef begin en jou tot hoog in die takke laat klim
Slim met elke ding wat ons drop laat die bass in klim in jou kop
En die bass wat jou vol binne wil fok so meisies sit jou hande weer op
Klop klop, wie's by die deur wie het so laat in die aand 'n beveer
Asseblief ou man my kop is seer want sit en chat my ore wil skeur
Jy moet dans vloer toe, met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras en jy blaas die fokken buurt tot die buurtbrakke blaf
Jy moet dans vloer toe, met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras en jy blaas die fokken buurt tot die buurtbrakke blaf
Tot die buurtbrakke blaf, tot die buurtbrakke blaf blaf blaf blaf blaf blaf blaf blaf blaf blaf
En jy blaas die fokken buurt tot die buurtbrakke blaf
Vat 'n chill pill pel die baas is back kom Afrikaans tot die plaas is die plek
Meer kraak as ek plase het, haal jou voet uit asof jy muscles het
So hou fok op hou jou asem op, pop laat jou asem stop
Bekker wil altyd by stasie stop en sommer dis ook 'n baggasie stop
En almal vra my altyd raas my kop, kan ek vir 'n slak in sy path sê stop
Ek bring die pizza so blaas die pop want niemand kan die kombinasie stop
Hier om nog 'n nasie om op te fok en julle fokken kinders op te laat skop
Met jou glasie op soos jou gat pel want die fokken boys is back in town
Jy moet dans vloer toe, met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras en jy blaas die fokken buurt tot die buurtbrakke blaf
Jy moet dans vloer toe, met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras en jy blaas die fokken buurt tot die buurtbrakke blaf
Jy moet
'n Bietjie
In die middel van die nag jy moet
Tot die buurtbrakke blaf jy moet
'n Bietjie
In die middel van die nag

Comments (0)